|
|
|
|
|
MISSIE JAPAN KINDERS
Welkom by ons "website"!!
As jy nuut hier is en jy kry nie die M.J.K. nuusbrief nie, moet jy begin met die heel eerste opsie, Oor wat gaan M.J.K.?? Die eerste opsie sal jou alles vertel wat jy wil weet en as dit nie kan jy net ons kontak by die vyfde opsie. Die tweede opsie vertel jou oor die nuutste nuus, wat aan die gebeur is, wanneer ons moonlik sal vertrek ens. Die persone wat die Missie Japan Kinder Nuusbrief kry, kan na die derde opsie gaan waar goed is wat ek in die nuusbrief gesê het. Dan is daar ook natuurlik goed om te Download! Gaan na die vierde opsie vir dit.
So moet asseblief nie weg gaan nie, speel so bietjie rond!!
|
|
|
|
|
|